TV Plus (Afrikaans)

8 – 9 OKTOBER

-

Slegte nuus laat een van die Langa-vroue aan die genade van die ander oor, Ingrid is woedend omdat Wesley met een van haar vriendinne flankeer, en Chumani se sakeskuif word deur sy familie gedwarsboo­m.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa