TV Plus (Afrikaans)

26 – 28 SEPTEMBER

-

Die Seakamelas kry ’n oproep van die hospitaal oor Dennis se hoofbeseri­ng wat sy vrou, Sthoko, veroorsaak het, en Celia vind uit Rachel ignoreer haar en is weer agter Marothi aan. Intussen gee Alfios hom aan die polisie oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa