TV Plus (Afrikaans)

26 – 28 SEPTEMBER

-

Ntando gaan ’n aankondigi­ng doen oor die myners se werk, en Thabang is ongelukkig dat Zandré hom probeer voorspring by Sithembiso. Hendrik onderdruk sy jaloesie wanneer Lincoln vir Lalage ’n deftige nuwe selfoon vir haar werk gee, en Clive eis ’n deel van Nina se inkomste uit die prostituut­besigheid. Lincoln sê vir sy seun Ntando om ontslae te raak van sy liefdesbel­angstellin­g Kgothalo.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa