TV Plus (Afrikaans)

26 – 28 SEPTEMBER

-

Phakade besef waarom sing so belangrik vir sy dogter is, maar Phanyuka is nie beïndruk deur die feit dat ’n gemeenteli­d in ’n plek soos Emsamo optree nie. Zithulele se plan om met die vaderskapt­oets te peuter loop lelik skeef, en Pranav ontdek wat Sanil Maharaj aan hom gedoen het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa