TV Plus (Afrikaans)

1 – 5 OKTOBER

-

Die DNS-uitslae word bekend gemaak en een van die partye slaak ’n sug van verligting. Phanyuka probeer die gemeente oortuig om hom as predikant aan te stel, Ngcolosi en MaZulu word weer as man en vrou bevestig, en daar is ’n veranderin­g by Maluju toe Pranav teen die maatskappy draai. Phakade oorweeg dit om as hoof van die kerk te bedank, Nganono sê vir Zethu om hul babaproble­em uit die weg te ruim, en Pranav dink weer oor sy besluit ná ’n vergaderin­g met Ngcolosi.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa