TV Plus (Afrikaans)

DIÉ ROL IS MYNE

-

Mduduzi sê sy nuwe karakter is ’n seën én ’n vloek. “Die vervaardig­ers het Majozi in drie reëls opgesom. Nét drie reëls. Dis nie baie inligting om mee te werk nie, maar hulle het my terselfder­tyd genoeg vertrou om hom lewe te gee en hom te skep. Dis groot pret.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa