TV Plus (Afrikaans)

1 – 5 OKTOBER

-

Suffocate oorweeg dit om Toolkit die kans te gee om te bewys hy werk nie meer vir Suffo se vyand David Genaro nie, en Sabelo maak oorlog teen Jafta. Toolkit vra sy meisie Gail vir hulp om Suffo se vertroue terug te wen, maar sy steel sy sake-idee en lê dit aan Suffo voor. Puleng weet nie of sy moet teruggaan skool toe en haar studies voltooi nie, en Reneilwe spring in die bed met Mzi. David is sprakeloos wanneer Gail onthul sy het hom verraai, en Pearl kan nie glo Renei raak so gemaklik met Mzi nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa