TV Plus (Afrikaans)

’N DODELIKE VETE

-

Chloe en Nicole se vete het in 2002 begin toe Nicole Chloe se kêrel Brady (Kyle Lowder – Arianne se regte man van 20022014) gedate het. Brady het gedink Chloe is in 'n motorongel­uk dood; eintlik is Chloe se gesig in die ongeluk geskend en Nicole het haar tydens haar plastiese chirurgie probeer aanval . . . daarna was dit oorlog.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa