TV Plus (Afrikaans)

26 – 28 SEPTEMBER

-

Bill kyk hoe Spectra Fashions se gebou in vlamme opgaan, Quinn sê Eric moet Sheila uit die Forrester-woning skop, en Quinn konfrontee­r Sheila oor haar bedoelings en ’n kussinggev­eg volg. Ridge wil weet wie die brand begin het, en Liam is woedend wanneer hy uitvind sy pa is betrokke by die Spectra-brand.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa