TV Plus (Afrikaans)

VERLEDE KEER

-

Vuyiswa het Jerry en Zack oorreed om oor ete te vergader, en Brutus het die waarheid geëis van Gracious en Mmabatho oor die geld wat hulle van die Khozas afgepers het. Later het dit gelyk asof Jerry nader aan Zack beweeg, maar dit was net om eerstehand­se inligting oor hom te kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa