TV Plus (Afrikaans)

VERLEDE KEER

-

Odirile het vir Mosadi gesê sy sal haar niggies beskerm en versorg ná die koningin se dood, en Kefilwe in haar slaapklere het die Super 8-ooreenkoms in die wiele gery toe sy die maatskappy­hoof raakloop. Koningin Mosadi het vertroosti­ng by ’n ou vriend gekry, en Kefilwe het bewyse gesoek sy is in ’n lokval gelei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa