TV Plus (Afrikaans)

26 – 28 SEPTEMBER

-

Die tyd raak min vir Goodness om Diamond en die losprysgel­d te kry, en Kagiso is gereed om sy familie en die sakewêreld te verlaat. Vuyiswa kan nie Jerry se bekentenis dat hy Zack se selfoon gegryp het mooi verstaan nie, en Harriet probeer van Kagiso se nuwe liefde ontslae raak. Elders is Goodness glad nie ingenome met die feit dat sy voorlopig kantoorure moet werk nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa