TV Plus (Afrikaans)

26 – 28 SEPTEMBER

-

Mirat probeer met sy seun redeneer maar die tiener is nie bereid om na sy pa te luister nie, en ’n handlanger deursoek Mirat se huis op soek na bewyse teen hom. Sebnem het ’n nuwe herehuis ná sy by Artun se woning intrek en daar’s niks wat hy kan sê of doen om van haar ontslae te raak nie. Sebnem fokus op Hülya, en Mustafa sê vir Ece sy moet oor sy voorstel nadink terwyl hy weg is met besigheid. Later spoor Mirat sy seun op, maar die kind wil hom steeds nie sien nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa