TV Plus (Afrikaans)

8 – 9 OKTOBER

-

Odirile sit haar gekonkel van ver af voort, terwyl Kefilwe se ego buite beheer is. ’n Bakleiery dreig om Moseki se wêreld om te krap, die koningin dink daar is ’n spioen in die koninkryk, en Kefilwe is verstom deur die groot veranderin­g by die werk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa