TV Plus (Afrikaans)

SKOONHEIDS­WENKE

-

Hannon is soos ’n ensikloped­ie wanneer dit by skoonheid kom en hy deel die volgende wenke: • Kies ’n velsorgree­ks wat jou sak pas, en maak seker dit bevat ’n gesigwas-, saamtrekmi­ddel en vogroom. Al gebruik jy nét dit daagliks, sal die verouderin­gsproses vertraag word. • As jy die dag af voel, dra helder lipstiffie. Dit sal jou opkikker. • Moenie wag tot jy eers ’n paar kilogram verloor het voor jy jou voorkoms verander nie. Werk met wat jy nou het, moenie uitstel nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa