TV Plus (Afrikaans)

DIE ARENDSES

-

Adam (Zane Meas) is die charismati­ese politieke leier en aktivis. “Adam is standvasti­g en glo vas aan sy oortuiging­s. Hy het aspirasies om burgemeest­er te word, maar Werner is sy aartsvyand,” vertel Zane. Adam is die enkelpa van ’n 13-jarige seun, Keagan (Charl Fleurs). Keagan is slim maar bietjie van ’n bangbroek. Keagan en Jan- Gustav is beste vriende en hulle span saam met Esti om die misdade op te los.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa