TV Plus (Afrikaans)

DIE GEHEIM

-

Lizz sê die geheim van die reeks is Willie se karakters wat so geskryf is dat jy nie net vir hulle lag nie, maar eerder saam met hulle. “Ouboet En Wors wys hoe maklik ons ’n berg van ’n molshoop kan maak en hoe ons soms al ons energie op beuselagti­ghede kan mors. En uiteraard is dit situasieko­medie, want die komedie lê juis in die situasie en hoe die karakters op ’n situasie reageer.”

 ??  ?? Ouboet kry ’n nuwe vakleerlin­g, Elvis.
Ouboet kry ’n nuwe vakleerlin­g, Elvis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa