WILLEM SE PROBLEME IN 7DE LAAN
Mense bring sulke dinge oor hulself. Niemand het hom gedwing nie. Hy het geen ruggraat nie. Vat dit soos ’n man. – HELENA, FACEBOOK Ek kry Willem baie jammer. Gelukkig is dit net ’n storielyn. – CARMEN, FACEBOOK Ons het genoeg drama in ons land, so nee, ons kyk dit nie. – LEE, FACEBOOK