TV Plus (Afrikaans)

Kyk ook vandag

-

Salvation

Seisoen 2 M-Net-sat/dek (*101) 16:00/17:00 Sci-fi

Episode 12 Die regering maak die planne bekend vir ’n oordeelsda­g-scenario en betrap Grace, Darius en Harris onverhoeds.

The Big Bang Theory

Seisoen 1 e.tv (*194) 18:30 Komedie

Episode 15 Penny red Sheldon se sexy suster Missy van die ouens se swak geflirt, en sy besef hoekom Sheldon is soos hy is. • Lees meer op bl. 57.

NCIS: Los Angeles

Seisoen 1 e.tv (*194) 20:30 Aksie

Episode 9 Internasio­nale spioene word verbind met ’n vlootoffis­ier se moord, en die NCIS-span kry ekstra hulp van die forensiese wetenskapl­ike Abby Scuito (Pauley Perrette van die oorspronkl­ike NCIS-reeks, 2003-nou).

Nashville

Seisoen 6 M-Net (*101) 21:00 Drama Episode 15 Sean probeer Scarlett soen ná hulle saam opgetree het, en Juliette besluit om Darius te dagvaar.

UFO Hunters

Seisoen 3 History (*186) 22:00 Dokkie

Episode 9 Die span bestudeer video’s van die beste VSA-navorsings­fasiliteit­e wat die bestaan van VVV’s aandui.

Nightcap

Seisoen 2 M-Net (*101) 23:00 Komedie

Episode 3 Die rolprentst­er Brooke Shields drink Staci onder die tafel in voordat sy op die program verskyn.

The Detour

Seisoen 3 M-Net (*101) 22:30 Komedie Episode 9 Die Parkers stort in Alaska se wildernis neer en probeer op hul eie oorleef.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa