TV Plus (Afrikaans)

THE HANDMAID’S TALE

-

Bekende TV-gesigte gaan in die derde seisoen van die distopiese rillerreek­s The Handmaid’s Tale (2017-nou) te sien wees. Christophe­r Meloni (Detective Stabler in Law & Order: SVU, 1999-nou) sluit aan as kommandant Winslow wat die Waterford-paartjie saam met sy vrou mev. Winslow, gespeel deur Elizabeth Reaser (Tammy in The Good Wife, 2009-2016) in sy huis verwelkom. Produksie sal na verwagting later vanjaar begin.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa