TV Plus (Afrikaans)

SPACE FORCE

-

Steve Carell het nee gesê vir ’n nuwe weergawe van sy reeks The Office (2005-2013) maar hy het ingestem om weer saam met die uitvoerend­e vervaardig­er Greg Daniels te werk. Hulle gaan ’n ruimtekome­die Space Force saam met die stroomdien­s Netflix maak, gefokus op die sesde tak van die VSA weermag wat in die ruimte werk. Dis gegrond op pres. Donald Trump se planne vir ruimtepoli­sie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa