TV Plus (Afrikaans)

13 DAE: BOTTERVISS­E IN DIE JÊM

-

SPESIALE REEKS kykNET (*144) 20:00 ’n Romantiese drama gegrond op Deon Meyer se gelyknamig­e kortverhaa­l oor ’n siniese kunstenaar wat ’n nuwe lus vir die lewe ontdek wanneer ’n seuntjie by sy ateljee opdaag. Deon Opperman het die draaiboek geskryf. Met Stiaan Smith en Nadia Valvekens.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa