TV Plus (Afrikaans)

VLOEKSTEEN

-

Seisoen 2 SABC2 (*192) 19:00 Episode 10 Koert word verras wanneer ’n sukkelende boer met ’n siek kind hom nader met diamante wat hy deur die jare heen opgegaar het. Donnie kry dit reg om nog nouer bande met die Adler-familie te sluit, en Henna se lewe is in groot gevaar.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa