TV Plus (Afrikaans)

BRIDE & PREJUDICE

-

Seisoen 1 SABC3 (*193) 19:30 Episode 2 Verwag heelwat debatte wanneer jy dit saam met gesinslede kyk – wat die punt van die reeks is, want al drie die pare vertel hul ouers hulle beplan om te trou. Soos die besonderhe­de bekend word, het ons nie hoop vir een paar nie.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa