TV Plus (Afrikaans)

THE KIDS ARE ALRIGHT

-

NUWE REEKS! Seisoen 1 M-Net (*101)

17:30 Episode 1 Die periodekom­edie is fantasties al is dit net vir die gruwels van seunsmodes en -hare van die 1970’s. En met agt broers in die gesin is daar ook talle geleenthed­e vir regtige vreemde gedrag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa