TV Plus (Afrikaans)

OUBOET EN WORS

-

Seisoen 2 kykNET (*144) 20:00 Episode 21 Elvis gee Gielie ’n paar wenke oor hoe om ’n meisie te kry. Yollie is in ’n toestand wanneer sy uitvind Ouboet het die jacuzzi se pomp vervang en toets dit by ’n oudskoonhe­idskoningi­n se huis in Northcliff.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa