TV Plus (Afrikaans)

MODERN FAMILY

-

NUWE SEISOEN BEGIN! Seisoen 8 e.tv (*194) 19:30 Episode 1 Onthou jy toe Jay soos Gloria se pop Uncle Grumpy gelyk het? Nou vind ons uit hy lyk ook nes haar pa. O, en daardie ontvoering is ’n normale vorm van onderhande­ling in haar familie, daarom raak sy glad nie paniekerig nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa