TV Plus (Afrikaans)

MUSIEK ROULETTE

-

Seisoen 5 SABC2 (*192) 19:00 Episode 4 Wie gaan vanaand met die groot geldprys wegstap? Die sangers Francis Bowers, Zanzi Africa en Dirk van der Westhuizen verskaf leidrade met hul musiek terwyl drie deelnemers kopkrap om die regte antwoorde vir die musiekraai­sels te kry.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa