TV Plus (Afrikaans)

13 – 15 FEBRUARIE

-

Jacob en Charmaine bespreek die Valentynsd­agkompetis­ie, Rickus bevind homself aan die verkeerde kant van die gereg, en Vince oorreed Justin om die regte ding te doen. Aggie vertel vir Bonita waarom sy die Valentynsd­ag-projek aanvaar het, en Justin soek mediese raad by Alexa.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa