TV Plus (Afrikaans)

REDAKTEURS­NOTA

-

7de Laan se skrywers het aanvanklik beloof om vir ons kommentaar te gee oor hoekom hulle besluit het om die storielyn aan te pak, maar het dit nooit gedoen nie. Dis jammer hulle wil nie self aan ons lesers verduideli­k wat hulle laat besluit het om dié rigting in te slaan nie. Ek dink dit is goed vir die bewusmakin­g rondom die MI-virus. Of kykers gaan saamstem, sal ons moet sien. Laat weet my gerus wat julle dink by tvplus@media24.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa