TV Plus (Afrikaans)

13 – 15 FEBRUARIE

-

Maryke gee haar handlanger opdrag om Botha lewend te begrawe, Koekie en Festus is in hul skik met die skokstok, en Schalk kwel hom oor Ryno. Almal is by Potties se Valentynsp­artytjie, die span vir die nuwe seisoen word aangekondi­g, en Candice stel haar plan om Liam se hart te wen in werking. Kristien en Bart is bekommerd oor Botha se afwesighei­d, en Chrissie begin met ’n nuwe werk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa