TV Plus (Afrikaans)

18 – 22 FEBRUARIE

-

Izette kry teenkantin­g van Zoe, Mymoena is skaam oor die kookvideo, en Stefan en Michelle wroeg oor Gloria se moeilike omstandigh­ede. Izette steek ’n olyftakkie uit na Zoe, Michelle wil Gloria help, maar dinge werk nie uit nie, en Tim voel vervreem van Danni. Chris raai die Gerbers aan om van Gloria weg te bly, Mymoena probeer AB oortuig om saam met haar op kamera te verskyn, en Danni en Tim sit weer vas. AB weet nie of hy kans sien vir Mymoena se jongste voorstel nie, Lee-Ann probeer iemand help maar skep onwetend ’n probleem, en Gloria gaan polisie toe om duidelikhe­id te kry oor Louis se dood.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa