TV Plus (Afrikaans)

VERLEDE KEER

-

Beatrice het Wendy op haar plek gesit, Thys het sy aansoek as skoolhoof teruggetre­k, en Janice het genoeg gehad van haar familie se probleme. Die skool het om al die verkeerde redes opslae gemaak, en Wendy het iemand lelik gestraf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa