TV Plus (Afrikaans)

18 – 20 FEBRUARIE

-

Arme Thys en Lionel se vrouens maak die lewe vir hulle moelik, Wendy beraam ’n plan om Pieter veilig in die tronk te hou, en by die skool wurm Kim haar in Vernon se lewe in. Nicole dink sy maak vordering met Anton se behandelin­g, en Janice kry ’n onaangenam­e verrassing. Intussen beplan Wendy en Ruiter David se grafsteeno­nthulling. Beatrice en Samantha het woorde, en Ruiter moet inspring om die vrede te bewaar. Later is Beatrice en Aunty Gertie geskok wanneer hulle die bewoording op David se grafsteen lees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa