TV Plus (Afrikaans)

13 – 15 FEBRUARIE

-

Njeza kan nie van sy verlede wegkom nie want die uitwerking daarvan is lewend in sy gedagtes, en MaNgcobo en Nkunzi stuur albei hul spanne om Nkunzi se kar uit die polisie se skut terug te kry. Qhabanga verwelkom Sibonelo later by die kerk en bid vir hom in die dankseggin­gsdiens.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa