13 – 15 FEBRUARIE
Lehasa sluip agter Lelo se rug rond om Candice te ontmoet, en Mnr. Manaka oorreed skoolhoof Thobakgale om sy geheim te bewaar. Lehasa laat vaar sy Valentynsdagplanne met Lelo vir ’n sakevergadering, Kwaito voel die druk daarvan om die Seakamelas se finansiële las te dra, en Alfred bedank as visehoof.