TV Plus (Afrikaans)

18 – 22 FEBRUARIE

-

Alfred en Celia se huwelik beland op die rotse wanneer sy uitvind hy is werkloos, en die poësiekomp­etisie beweeg na die volgende ronde. Lehasa het ’n plan om Lelo lojaliteit te leer, en Noah meen daar is ’n goeie kans dat hy die poësiekomp­etisie kan wen. Kwaito is diep in die skuld nadat ’n duur waterpyp gebars het, Lehasa dreig om Lelo te los en haar uit sy plek te skop, en Kwaito dring by sy suster Pretty aan om werk te kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa