TV Plus (Afrikaans)

18 – 22 FEBRUARIE

-

Mulalo is bekommerd oor Shumi en haar baba se veiligheid, Gugu weet nie wat om te dink van Moliehi se skielike gemoedsver­andering nie, en James het ’n nare verrassing vir sy vrou. ’n Vermakerig­e Vho-Masindi onthul VhoMukonde­leli se verhouding met Vho-Wilson aan die gemeenskap, en Mulalo staan voor ’n hartverske­urende besluit. Moliehi lek haar wonde wanneer sy uitvind haar man James gaan op ’n date, en Vho-Mukondelel­i bevind haar midde-in ’n skandaal. Susan kom van aangesig tot aangesig met Mpho.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa