TV Plus (Afrikaans)

25 – 26 FEBRUARIE

-

KK en Marang se verhouding verstewig ondanks hul haakplekke, Mpho vermoed iets is nie pluis by Shaz nie, en James en Moliehi se egskeiding­sgesprek begin. Mulalo kry goeie nuus.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa