TV Plus (Afrikaans)

13 – 15 FEBRUARIE

-

Lungile word in hegtenis geneem vir die moord op Bongi ná Bash vrygelaat is, en Mampho maak vordering met haar nuwe kêrel Joe. Sabelo bied aan om terug te gaan na sy ou bende wanneer hulle sy neef Dumisani dreig, Bash red Lungile van die tronk, en Mampho is jammer sy het Joe van haar MIV-status vertel. David dwing Gail om te lieg om hom ’n alibi te gee, en Mampho hoor Joe is getroud.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa