TV Plus (Afrikaans)

18 – 22 FEBRUARIE

-

Dumisani keer dat Sabelo iets oorkom, en David vind iemand onskuldig om vir Bongi se moord pa te staan. Reneilwe probeer Mampho oortuig om Joe se leuens oor die lug te onthul, en David probeer keer dat hy tronk toe gaan. Dumi stem in om by die 68-bende aan te sluit sodat Sabelo nie tronk toe gaan nie. Mampho ontvang ’n onverwagte besoeker, en Dumi kry sy eerste bende-opdrag. Lerato manipuleer Bash om David se leuens te onthul, en Dumi ignoreer sy familie se waarskuwin­gs.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa