TV Plus (Afrikaans)

13 – 15 FEBRUARIE

-

Lindiwe het tyd nodig om ’n voorstel te oorweeg, en ’n invloedryk­e man vra Mary uit op ’n date en sy gebruik Lindiwe as ’n klankbord wanneer hy ’n ongewone voorstel maak. Wesley dink Arabella se voorstel oor Ingrid is onvanpas, en Neo is oortuig daarvan ’n vrou by The Newtonian hou van hom en hy wil ’n romantiese ete reël.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa