TV Plus (Afrikaans)

Onthou van my

Days roer sy kykers se hartsnare wanneer Hope en Lucas nadink oor die verlies van hul geliefdes.

-

Terwyl Valentynsd­ag vir Suid-Afrikaanse kykers naderkom, kyk Days Of Our Lives op die skerm na die verlede wanneer Hope (Kristian Alfonso) en Lucas (Bryan Dattilo) hul eerste Kersfees vier ná die onlangse sterftes van Hope se liefde, Bo (Peter Reckell), en Lucas se seun,

Will (Guy Wilson). Die verlies sal hard slaan wanneer die Horton-familie daardie persoonlik­e ornamente aan hul boom ophang, party vir mense wat in die familie gebore is, ander vir hulle wat met liefde in die binnekring ontvang is – soos hulle al sedert 1971 doen. Vanjaar is daar so baie versiering­s vir die mense wat vir goed weg is of wat weggegaan het dat dit soos ’n hartseer Kersfees voel. geslaan. Ons weet ons kan hulle wat ons verloor het, nie terugbring nie. Maar die versiering van hierdie boom is ons manier om ons familie te herdenk. Ons onthou vanaand wie ons is en waar ons vandaan kom. Ons vertel al die stories. En dis belangrik dat ons dit aanhou doen solank ons lewe. Abigail (Kate Mansi), JJ (Casey Moss), wanneer ons weg is, is dit noodsaakli­k dat julle die tradisie bewaar.”

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa