TV Plus (Afrikaans)

VERLEDE KEER

-

Bill het Steffy aangesê om ’n vaderskapt­oets te laat doen, Ridge wou hê Brooke moes weer haar trouring dra, Katie het vir Brooke van haar fling met Wyatt vertel, en Liam het die vaderskapt­oetsuitsla­e in die hande gekry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa