VERLEDE KEER
Emir en Kemal het baklei, ’n ou moord is weer ondersoek, Zeynep en Nihan was besig met ’n slinkse plan, en Emir het besluit om Nihan sy vrou te maak.