TV Plus (Afrikaans)

13 – 15 FEBRUARIE

-

Qaphela wil sy vyande aanval voor hulle kan toeslaan, en skindernuu­s word versprei dat Ntwenhle by Dabula geslaap het. Judas wil op goeie voet wees met die Zungu’s, Lillian se gesondheid kry ’n terugslag, en Phumelele vind uit die Zungu’s was nie heeltemal eerlik met haar nie. Mpiyakhe gaan na Bhubesini om Blade se bewerings te ondersoek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa