TV Plus (Afrikaans)

18 – 22 FEBRUARIE

-

Onder is woedend wanneer hy uitvind wie verantwoor­delik is daarvoor dat Ozan in hegtenis geneem is, en Kemal verklaar oorlog teen Emir. Kemal baklei met sy familie oor Nihan, en hy besluit om op sy eie te gaan woon. Intussen konfrontee­r Zeynep se familie haar oor die nuwe werk wat sy aanvaar het, Kemal sien vir Vildan saam met Onder, en Emir slyp sy tande vir Tarik en Zeynep. Kemal probeer Tarik oorreed om Emir te bedrieg, en later vind hy meer oor Leyla se verlede uit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa