TV Plus (Afrikaans)

13 – 15 FEBRUARIE

-

Die Mokoena-kinders Cobra en Dimpho weet nie wat om te sê nie wanneer hul ma, Malefu, weier om hul aangenome suster Itumeleng in die hospitaal te besoek. Speurder Tshabalala is kop in een mus saam met Lindiwe om die Refilwetow­nship oor te neem, en Cobra reël ’n ingryping tussen Malefu en Itumeleng. Lindiwe wil met Itumeleng afreken ná sy haar meesterpla­n vernietig het, en Malefu jaag Itumeleng uit haar huis. Cobra probeer Malefu manipuleer om weer met Itumeleng te praat, en Lindiwe wil ’n onskuldige slagoffer gebruik om haar te help om Itumeleng se lewe te verwoes.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa