TV Plus (Afrikaans)

18 – 22 FEBRUARIE

-

Refilwe-inwoners probeer verstaan hoekom Itumeleng in hegtenis geneem is, en Nomonde gaan nie meer toekyk hoe Lindiwe meer lewens vernietig nie. Zolani bied sy vrou Itumeleng hulp aan, en Malefu oorreed Cobra en Dimpho om bande met hul suster Itumeleng te verbreek. Nomonde soek leidrade sodat sy ’n sterk saak teen Lindiwe kan bou, en Zolani smeek Lindiwe om met Tumi vrede te maak. Nomonde is nader aan die waarheid as wat sy besef, en Malefu oorweeg dit om Itumeleng te vergewe.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa