TV Plus (Afrikaans)

VERLEDE KEER

-

Nicolás is in die hospitaal opgeneem ná hy gemartel is, en Gallo se politieke saamtrek het in ’n bloedbad ontaard weens ’n gewapende bende. Romero het La Tuti vertel hoeveel hy vir haar omgee, en Sanchez is vermoor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa